Patrice Motsepe

Patrice Motsepe
Patrice Motsepe
Patrice Motsepe in 2009

8ste President van CAF
Ampsbekleër
Termynaanvang
12 Maart 2021
Voorafgegaan deur Ahmad Ahmad

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Januarie 1962 (1962-01-28)
Ga-Rankuwa, Pretoria, Suid-Afrika
Eggenoot/-note Precious Moloi (sedert 1989)
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteit van Eswatini
Universiteit van die Witwatersrand

Patrice Tlhopane Motsepe (gebore op 28 Januarie 1962) is Suid-Afrikaanse sakeman en mynmagnaat. Hy is die stigter en uitvoerende voorsitter van African Rainbow Minerals, 'n groot mynkorporasie. Hy is ook 'n uitvoerende beampte van ander mynmaatskappye in Suid-Afrika. Hy besit ook die sokkerklub Mamelodi Sundowns.

In 2013 kondig hy aan dat hy "The Giving Pledge" onderteken het, en soos Warren Buffett en Bill Gates die helfte van sy rykdom aan liefdadigheid sal skenk.

Sedert 12 Maart 2021 dien hy as president van CAF, die Konfederasie van Afrikasokker.


Developed by StudentB