| |||||
Paul Roos, Kaptein van die eerste toerspan na die Britse Eilande in 1906 | |||||
Volle naam | Paulus Johannes Roos | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Polla | ||||
Geboortedatum | 30 Oktober 1880 | ||||
Geboorteplek | Rust-en-Vrede, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 22 September 1948 (op 67) | ||||
Lengte | 1,8 m | ||||
Massa | 90,7 kg | ||||
Skool | Paul Roos Gimnasium | ||||
Universiteit | Victoria-kollege | ||||
Vername familie | Gideon Roos, sy seun ds. S.W. Pienaar, sy swaer Schalk Pienaar, sy susterskind | ||||
Eggenote | Susanna Margaretha Kühn | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Voorspeler | ||||
Springbokno. | 88 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Universiteit van Stellenbosch | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1903–1906 | WP | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1903–1906 | Suid-Afrika | 4 | 0 |
Paul Roos (30 Oktober 1880, Rust-en-Vrede (Stellenbosch-distrik) – 22 September 1948, Stellenbosch), wat ook as Oom Polla bekend gestaan het, was die eerste Springbokrugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 gelei het. Hy was Suid-Afrika se negende Springbokkaptein. Hy was ook ’n onderwysman en politikus.