Pelgrimsrus

Pelgrimsrus

Pilgrim's Rest
Dorp
Pelgrimsrus, 1998
Pelgrimsrus, 1998
Pelgrimsrus is in Mpumalanga
Pelgrimsrus
Pelgrimsrus
 Pelgrimsrus se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 24°54′28″S 30°45′24″O / 24.90778°S 30.75667°O / -24.90778; 30.75667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitThaba Chweu
Oppervlak
 • Totaal25,40 km2 (9,81 vk. myl)
Hoogte
1 285 m (4 216 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 721
 • Digtheid68/km2 (180/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.8%
 • Bruin mense1.5%
 • Swart mense93.4%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 50.4%
 • Sotho 15.3%
 • Swazi 13.5%
 • Tsonga 5.9%
 • Ander 14.8%
Poskode (strate)
1290
Skakelkode013

Pelgrimsrus is 'n klein historiese delwersdorpie in die bosveldlandskap van die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga wat halfpad tussen Ohrigstad en Sabie geleë is. Die meeste beboude erwe is langs die dorp se hoofstraat geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pelgrimsrus". Sensus 2011.

Developed by StudentB