Perm-krai Пермский край | ||||
Die ligging van Perm-krai in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Wolga | |||
Ekonomiese streek | Oeral | |||
Stigting | 1 Desember 2005 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Perm | |||
Leier | Wiktor Basargin | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 2 635 276 | |||
Volgorde | 17de | |||
Digtheid | 16,41/km2 | |||
Stedelik | 75% | |||
Plattelands | 25% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 160 600 km2 | |||
Volgorde | 24ste | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 90 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.perm.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Perm-krai (Russies: Пе́рмский край, Permski krai) is ’n deelgebied van Rusland wat op 1 Desember 2005 tot stand gekom het ná die samesmelting van Perm-oblast en die outonome okroeg Komi-Permjak. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Perm.
Komi-Permjak het sy outonome status en eie begroting behou tydens die oorgangstydperk van 2006 tot 2008. Die oorgangsfase is deels ingestel omdat Komi-Permjak baie afhanklik was van federale subsidies en ’n skielike beëindiging daarvan sou sy ekonomie kwaai geskaad het.