Peter Debye | |
Peter Debye in 1912
| |
Geboortenaam | Peter Joseph William Debye |
---|---|
Gebore | 24 Maart 1884 Maastricht, Nederland |
Oorlede | 2 November 1966 Ithaca, New York, Verenigde State |
Burgerskap | Nederland Verenigde State |
Vakgebied | Fisika Chemie |
Instelling(s) | Universiteit van Zürich (1911–12) Universiteit van Utrecht (1912–14) Universiteit van Göttingen (1914–20) ETH Zürich (1920–27) Universiteit van Leipzig (1927–34) Universiteit van Berlyn Cornell Universiteit (1940–50) |
Alma mater | RWTH Aachen Universiteit van München |
Doktorale promotor(s) | Arnold Sommerfeld |
Doktorale student(e) | Lars Onsager Paul Scherrer Raymund Sänger Franz Wever George K. Fraenkel Fritz Zwicky |
Bekend vir | Debye se model Debye se ontspanning Debye se temperatuur |
Toekennings | Rumford se medalje (1930) Lorentz se medalje (1935) Nobelprys vir Chemie (1936) Willard Gibbs se toekenning (1949) Max Planck se medalje (1950) Priestley se medalje (1963) Nasionale Medalje van Wetenskap (1965) |
Peter Joseph William Debye (24 Maart 1884 in Maastricht – 2 November 1966 in Ithaca, New York) was 'n Nederlands-Amerikaanse fisikus en 'n fisiese chemikus, en 'n Nobelprys vir Chemiewenner (1936).[1] Hy is een van die opstellers van die Debye-Hückel vergelyking wat te doen het met elektrolietoplossings.