Phalaborwa | |
---|---|
Koördinate: 23°56′S 31°7′O / 23.933°S 31.117°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Ba-Phalaborwa |
Stigting | 1957 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
• Burgemeester | Merriam Malatji (ANC) (ANC) |
Oppervlak | |
• Totaal | 193,33 km2 (74,65 vk. myl) |
Hoogte | 435 m (1 427 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 108 |
• Digtheid | 68/km2 (180/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 56.4% |
• Indiërs/Asiërs | 1.5% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 39.8% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 51.0% |
• Tsonga | 11.1% |
• Engels | 15.1% |
• Noord-Sotho | 10.8% |
• Ander | 12.0% |
Poskode (strate) | 1389 |
Poskode (posbusse) | 1390 |
Skakelkode | 015 |
Webwerf | Phalaborwa trade and tourism |
Phalaborwa is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê digby die Krugerwildtuin aan die oostekant van die provinsie, ongeveer 150 km oos van Polokwane, die hoofstad van die provinsie, en 104 km oos van Tzaneen.[2]