Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Piransjahr | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Iran |
Provinsie | Wes-Azerbeidjan |
Koördinate | 36°42′N 45°08′E / 36.700°N 45.133°O |
Gestig op | 3de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 300 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2017) | 138 864 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | IRST / UTC +3:30 |
- Somertyd | IRDT / UTC +4:30 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Piransjahr (Mukrian) (Persies: پیرانشهر, oftewel "stad van Piran") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.
Die stad het ongeveer 138 864 inwoners (2017).[1][2] Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Mukri die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.