Polonium

84 bismutpoloniumastaat
Te

Po

Uuh
Algemeen
Naam, simbool, getal polonium, Po, 84
Chemiese reeks metaalagtiges
Groep, periode, blok 16, 6, p
Voorkoms silwerig
Atoommassa (209) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe]4f14 5d10 6s2 6p4
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 6
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) (alfa) 9.196 g/cm³
Digtheid (naby k.t.) (beta) 9.398 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 1.46 g/cm³
Smeltpunt 527 K
(254 °C)
Kookpunt 1235 K
(962 °C)
Smeltingswarmte ca. 13 kJ/mol
Verdampingswarmte 102.91 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 26.4 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K       (846) 1003 1236
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies
Oksidasietoestande 4, 2
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 2.0 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 812.1 kJ/mol
Atoomradius 190 pm
Atoomradius (ber.) 135 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) (α) 0.40 µΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K)  ? 20 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 23.5 µm/(m·K)
CAS-registernommer 7440-08-6
Vernaamste isotope
Isotope van Polonium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
208Po sin 2.898 j α 5.215 204Pb
ε, β+ 1.401 208Bi
209Po sin 103 y α 4.979 205Pb
ε, β+ 1.893 209Bi
210Po sin. 138.376 d α 5.407 206Pb
Portaal Chemie

Polonium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Po en atoomgetal van 84. Polonium is 'n skaars radio-aktiewe metaalagtige element waarvan die chemiese eienskappe ooreenkomste toon met tellurium en bismut en kom voor in uraan-ertse. Polonium is al ondersoek as moontlike bron vir die verhitting van ruimtetuie. Verskeie isotope van polonium bestaan.


Developed by StudentB