Poolvos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | V. lagopus
|
Binomiale naam | |
Vulpes lagopus (Linnaeus, 1758)
| |
Die voorkoms van die poolvos. |
Die poolvos (Vulpes lagopus) is ’n klein jakkals wat inheems is aan die Arktiese streke van die Noordelike Halfrond en algemeen voorkom op die Arktiese toendra.[1][2] Hulle is goed aangepas om in koue toestande te leef. Hul dik pels is bruin in die somer en wit in die winter.
Die diere is van 46 tot 68 cm lank, met ’n ronde lyfvorm om die ontsnapping van hitte te verminder.
Die poolvos se prooi is klein diere soos lemmings, vis en seevoëls. Hulle eet ook insekte, seewier en bessies. Hulle bly in pare tydens die paarseisoen en maak hul kleintjies saam groot.