Pous Celestinus V | |
---|---|
Geboortenaam | Pietro del Morrone |
Pontifikaat begin | 5 Julie 1294 |
Pontifikaat eindig | 13 Desember 1294 |
Voorganger | Nicolaas IV |
Opvolger | Bonifatius VIII |
Gebore | 1215 Isernia, Italië |
Sterf | 19 Mei 1296 Fumone, Italië |
Ander pouse genaamd Celestinus |
Sint Pous Celestinus V | |
---|---|
Gebore | 1215, Isernia, Italië |
Sterfte | 19 Mei 1296, Fumone, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk |
Heiligverklaring | 5 Mei 1313, Rome deur Pous Clemens V |
Feesdag | 19 Mei |
Attribute | Pouslike klere, pouslike tiara, boek |
Beskermheilige | Boekbinders, pouslike bedankings, Aquila, Urbino, Molise, Sant'Angelo Limosano |
Celestinus V was die 191ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir ses maande in 1294 na 'n sedis vacatio van twee jaar.