Pous Nicolaas III | |
---|---|
Geboortenaam | Giovanni Gaetano Orsini |
Pontifikaat begin | 25 November 1277 |
Pontifikaat eindig | 22 Augustus 1280 |
Voorganger | Johannes XXI |
Opvolger | Martinus IV |
Gebore | 12 Desember 1216 Rome, Italië |
Sterf | 22 Augustus 1280 Viterbo, Italië |
Ander pouse genaamd Nicolaas |
Nicolaas III was die 188ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1277 tot 1280 na 'n sedis vacatio van agt maande.