Pous Paulus V

Pous Paulus V
Geboortenaam Camillo Borghese
Pontifikaat begin 16 Mei 1605
Pontifikaat eindig 28 Januarie 1621
Voorganger Leo XI
Opvolger Gregorius XV
Gebore 17 September 1552
Rome, Italië
Sterf 28 Januarie 1621
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Paulus

Paulus V was die 233ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1605 tot 1621. Hy was haaks met Galileo Galilei oor laasgenoemde se bevestiging van die heliosentriese stelsel van Copernicus.


Developed by StudentB