Pous Pius IV | |
---|---|
Geboortenaam | Giovanni Angelo Medici |
Pontifikaat begin | 25 Desember 1559 |
Pontifikaat eindig | 9 Desember 1565 |
Voorganger | Paulus IV |
Opvolger | Pius V |
Gebore | 31 Maart 1499 Milaan, Italië |
Sterf | 9 Desember 1565 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Pius |
Pius IV was die 224ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1559 tot 1565. Hy is veral bekend weens sy suksesvolle hervatting en afsluiting van die konsilie van Trente.