Pulsar

’n Saamgestelde optiese/X-straalfoto van die Krap-newel, met die elektromagnetiese straling wat deur die pulsar in die middel van die newel uitgestuur word.
’n Pulsar se draai-as, magnetosfeer en elektromagnetiese straalstrome.

’n Pulsar in sterrekunde is ’n digte, vinnig draaiende neutronster wat elektromagnetiese straling uitstuur. Dié straling word op die Aarde waargeneem in die vorm van vinnige pulse. Die naam pulsar kom van "pulserende radiobron" (pulsating radio-source).


Developed by StudentB