Subklas van | ingenieurswese |
---|---|
Onderdeel van | Cool School, elektroniese ingenieurswese |
Bestudeer deur | Computer technology, elektroniese ingenieurswese, informatika |
Beoefen deur | rekenaaringenieur |
Stack Exchange-etiket | https://engineering.stackexchange.com/tags/computer-engineering |
Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese. Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en rekenaartale. Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.