Ribkwal

Ribkwalle
Tydperk: Kambrium – tans, 515–0 m. jaar gelede
Mertensia ovum.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Filum:
Ctenophora

Eschscholtz, 1829
Klasse
  • Tentaculata
  • Nuda

Ribkwalle (ook kamkwalle genoem) is in die diereryk die filum Ctenophora (van die Griekse κτείς kteis, "kam", en φέρω pherō, "dra"). Hulle is ongewerweldes wat wêreldwyd in seewater voorkom.


Developed by StudentB