Robert Edward Lee | |
---|---|
| |
Bynaam(e) | "The Marble Man" |
Geboortedatum | 19 Januarie 1807 |
Geboorteplek | Stratford Hall, Virginië, VSA |
Sterfdatum | 12 Oktober 1870 (63 jaar oud) |
Sterfplek | Lexington, Virginië, VSA |
Lojaliteit | Verenigde State Gekonfedereerde State |
Diens/Tak | Amerikaanse weermag Gekonfedereerde weermag |
Jare in diens | 1829–1861 (VS-weermag) 1861–1865 (CS-weermag) |
Rang | Kolonel (VS-weermag) Generaal (CS-weermag) |
Eenheid | Superintendent, VSA Militêre Akademie Weermag van Noord-Virginië |
Veldslae/oorloë | Meksikaans-Amerikaanse Oorlog John Brown's raid on Harpers Ferry Amerikaanse Burgeroorlog |
Ander werk | President van Washington en Lee Universiteite |
Robert Edward Lee (19 Januarie 1807 – 12 Oktober 1870) was 'n Amerikaanse soldaat en opvoeder. Hy het bekend geraak tydens die Amerikaanse Burgeroorlog.