Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Mainz |
Stigting: | 30 Augustus 1946 |
Oppervlakte: | 19 857,97 km²[1] (9de) |
Bevolking: | 4 150 696[2] (5de) (30 Junie 2022) |
Bevolkingsdigtheid: | 209 inwoners / km² (9de) |
Volkslied (Landeshymne): | geen |
BBP - Totaal - % Verandering teenoor vorige jaar |
2023 174,2[3] miljard € 1,5 % (2022) |
Skuldlas: | 6 264 € per inwoner (31 Maart 2024) |
Totale skuldlas: | 26,0 miljard €[4] (31 Maart 2024) |
Werkloosheidsyfer: | 5,4%[5] (Junie 2024) |
ISO 3166-2: | DE-RP |
Amptelike webwerf: | www.rlp.de |
Politiek | |
Eerste minister: | Alexander Schweitzer (SPD) |
Regerende partye: | SPD, FDP en B90/Grüne |
Setels in die parlement (Landtag) (101 setels) (2016: 101 setels): |
SPD 39 (2016: 39) CDU 31 (35) B90/Grüne 9 (6) AfD 6 (14) FDP 6 (7) FW 6 (-) BSW 1 (-) |
Laaste verkiesing: | 14 Maart 2021 |
Volgende verkiesing: | Maart 2026 |
Parlementêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 69) |
Kaart | |
Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s], ) is 'n deelstaat van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale in die noorde, Hesse in die noordooste, Baden-Württemberg in die suidooste en Saarland in die suide, asook Frankryk in die suide, Luxemburg in die suidweste en België in die weste.