Sangha

Monnike buite die Rato Dratsang-klooster in Indië, Januarie 2015.

Sangha (Pali: सङ्घ, saṅgha; Sanskrit: संघ, saṃgha) is ’n woord in Boeddhisme wat "gemeenskap" beteken of soms verwys na die inwoners van ’n klooster. The sangha kan ook oningewydes (leke) insluit.[1][2][3]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 9 September 2015.
  2. http://www.scribd.com/doc/76803484/Sangha-by-Bhikkhu-Bodhi
  3. Sangha © 2005–2012.http://www.accesstoinsight.org/ptf/sangha.html

Developed by StudentB