Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Dominikaanse Republiek |
Provinsie | Distrito Nacional |
Koördinate | 18°28′N 69°57′W / 18.467°N 69.950°W |
Gestig op | 4 Augustus 1496 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 104,44 vk km |
Hoogte bo seevlak | 14 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 965 040 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 240/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 908 607 |
Tydsone | PST (UTC -4) |
Burgemeester | Roberto Salcedo |
Amptelike Webwerf | adn.gob.do |
Santo Domingo (Spaans: [ˈsanto ðoˈmiŋɡo], amptelik Santo Domingo de Guzmán, letterlik: "Sint Dominicus de Guzman") is die hoofstad en grootste stad van die Dominikaanse Republiek, 'n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide. Die stad het 'n bevolking van 965 040 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 104,44 km².