Saoedi-Arabiese Grand Prix

Uitleg van die Djedda-renbaan

Die Saoedi-Arabiese Grand Prix is 'n Formule Een-motorwedren wat die eerste keer in 2021 plaasgevind het. Die eerste uitgawe van die resies is in Djedda gehou. Die ren word na die Singapoerse Grand Prix die tweede volle nagren op die Formule Een-kalender.[1]

  1. Smith, Luke (5 November 2020). "Saudi Arabia announces F1 night race in Jeddah for 2021". Motorsport.com (in Engels). Besoek op 5 November 2020.

Developed by StudentB