Schaarbeek Schaerbeek | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Schaarbeek | |
Ligging van Schaarbeek in die Brusselse Hoofstedelike Gewes | |
Koördinate: 50°51′00″N 4°22′00″O / 50.85000°N 4.36667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Brusselse Hoofstedelike Gewes |
Regering | |
• Burgemeester | Bernard Clerfayt (LB) |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,14 km2 (3,14 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 125 656 |
• Digtheid | 15 437/km2 (39 980/vk. myl) |
Poskode | 1030 |
Skakelkodes | 02 |
Webwerf | www.schaarbeek.be |
Schaarbeek (Frans: Schaerbeek) is 'n Belgiese stad[1] en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 126 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 8 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.