Scheeliet | |
---|---|
Scheeliet op kwarts | |
Formule | CaWO4 |
Onsuiwerhede | Mo,Nb, Ta |
Nickel-Strunz (10) | 7.GA.05 |
Kleur | taankleurig, goudgeel, kleurloos, wit[1] |
Streep | wit |
Hardheid | 4,5 - 5 (Mohs) |
Digtheid | 6,1 g/cm3 |
Dubbelbreking | eenassig (+) |
RI-waardes | nω = 1.918 - 1.921 nε = 1.935 - 1.938 |
Ruimtegroep | I4₁/a |
Strukturbericht-kode | H4 |
Eenheidsel | a = 5.2429(3) Å, c = 11.3737(6) Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Scheeliet is 'n mineraal met die chemiese formule CaWO4. Dit is 'n wolfram-erts. Een van sy kenmerke is dat dit blou fluoresseer onder UV-lig.
Scheeliet is genoem na die Sweede chemikus Carl Wilhelm Scheele (1742-1786) wat ook die element wolfram hieruit vrygestel het.
Dit kom in hornfels in kontak met metamorfe gesteentes, in graniet-pegmatiete en in epitermiese are voor. Dit vorm 'n oplossingsreeks met powelliet (CaMoO4).[2]