Comune di Senerchia | |
Regering | |
- Burgemeester | Beniamino Grillo |
---|---|
Oppervlakte | |
- Totaal | 36 km² (13,9 myl²) |
Bevolking (2011) | |
- Totaal | 1 036 |
Areakode(s) | 0827 |
Webwerf: Amptelike webwerf |
Senerchia (Sinerchia in die plaaslike dialek) is 'n Italiaanse munisipaliteit met 1036 inwoners.[1] Dit is deel van die Avellino Provinsie en is geleë in die bo-vallei van die Sele-rivier in Kampanië. Die oppervlakte beloop 36,0 km²[2] en die bevolkingsdigtheid is 28 inwoners per km². Dit is ook die plek waar Spartacus sy nederlaag gelei het, en is bekend vir die ruïnes van 'n nabygelee ou kasteel.