Shikhar Dhawan | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Shikhar Dhawan in 2015 | ||||||
Gebore | 5 Desember 1985 Delhi, Indië | |||||
Bynaam(e) | Gabbar,[1] Jatt-jee[2] | |||||
Lengte | 1,80 m | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm afdraai | |||||
Rol | Aanvangskolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Indië | |||||
Toetsdebuut | 14 Maart 2013 v Australië | |||||
Laaste Toets | 7 September 2018 v Engeland | |||||
Toetshempno. | 277 | |||||
EDI debuut | 20 Oktober 2010 v Australië | |||||
Laaste EDI | 9 Junie 2019 v Australië | |||||
EDI hempno. | 25 | |||||
T20I debuut | 4 Junie 2011 v Wes-Indië | |||||
Laaste T20I | 27 Februarie 2019 v Australië | |||||
T20I hempno. | 25 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2004–hede | Delhi | |||||
2008 | Delhi Daredevils (spanno. 25) | |||||
2009–2010 | Mumbai Indians | |||||
2011–2012 | Deccan Chargers | |||||
2013–2018 | Sunrisers Hyderabad (spanno. 25) | |||||
2019 | Delhi Capitals | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20 | |||
Wedstryde | 34 | 130 | 50 | |||
Lopies aangeteken | 2315 | 5480 | 1310 | |||
Kolfgemiddeld | 40.61 | 44.90 | 28.47 | |||
100s/50s | 7/5 | 17/27 | 0/9 | |||
Hoogste telling | 190 | 143 | 92 | |||
Aflewerings geboul | 54 | – | – | |||
Paaltjies | 0 | – | – | |||
Boulgemiddeld | – | – | – | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | – | – | – | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | – | – | – | |||
Beste boulontleding | – | – | – | |||
Vangskote/Stonkings | 28/– | 61/– | 17/– | |||
Bron: Cricinfo, 5 Junie 2019 |
Shikhar Dhawan (gebore 5 Desember 1985) is 'n Indiese internasionale krieketspeler wat vir die Delhi Capitals in die Indiese Premierliga (IPL) speel. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofeë in 2013 en 2017, die krieketwêreldbekertoernooie in 2015 en 2019, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2014 en 2016 vir Indië gespeel. By die Krieketwêreldbeker 2015 was hy die voorste lopiemaker vir Indië[3] en in die daaropvolgende jaar die vinnigste Indiër geword om 3 000 ODI-lopies te haal. In Desember 2017 word hy die 2de vinnigste Indiër wat 4000 ODI-lopies behaal het. Dhawan het ook die rekord vir die meeste lopies in 'n kalenderjaar in krieket Twenty20 International (689).
Dhawan het sy Internasionale eendagwedstryd (EDI) buiging gemaak teen die Australiese nasionale krieketspan in Oktober 2010 by Visakhapatnam. Sy toetskrieket buiging het teen dieselfde opposisie in Maart 2013 op Mohali te staan gekom, waar hy die vinnigste eeu deur enige kolwer op toetsdebuut behaal het en sy beurt geëindig het met 187 lopies van 174 balle.[4]