Sigma (hoofletter Σ, kleinletter σ of ς) is die agttiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 200.
Developed by StudentB