Sigrid Kaag | |
2021 | |
Adjunk-premier (eerste)[1]
| |
Ampstermyn 10 Januarie 2022 – 8 Januarie 2024 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte IV-kabinet) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Hugo de Jonge |
Opgevolg deur | Rob Jetten |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 10 Januarie 2022 – 8 Januarie 2024 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte IV-kabinet) |
Voorafgegaan deur | Wopke Hoekstra |
Opgevolg deur | Rob Jetten (waarnemend) Steven van Weyenberg (sedert 12 Januarie 2024) |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 25 Mei 2021 – 17 September 2021 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte III-kabinet) |
Voorafgegaan deur | Stef Blok |
Opgevolg deur | Tom de Bruijn (waarnemend) Ben Knapen (sedert 24 September 2021) |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 31 Maart 2021 – 10 Januarie 2022 | |
Parlementêre leier van die Demokrate 66 in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 28 September 2021 – 10 Januarie 2022 | |
Voorafgegaan deur | Rob Jetten |
Opgevolg deur | Jan Paternotte |
Ampstermyn 18 Maart 2021 – 25 Mei 2021 | |
Voorafgegaan deur | Rob Jetten |
Opgevolg deur | Rob Jetten |
Politieke leier van die Demokrate 66
| |
Ampstermyn 4 September 2020 – 12 Augustus 2023 | |
Voorafgegaan deur | Alexander Pechtold |
Opgevolg deur | Rob Jetten |
Minister vir Buitelandse Handel en Ontwikkelingssamewerking
| |
Ampstermyn 26 Oktober 2017 – 10 Augustus 2021 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte III-kabinet) |
Voorafgegaan deur | Lilianne Ploumen |
Opgevolg deur | Tom de Bruijn |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Sigrid Agnes Maria Kaag 2 November 1961 Rijswijk, Nederland |
Politieke party | Demokrate 66 (D66) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit Utrecht, Die Amerikaanse Universiteit van Kaïro, Universiteit van Oxford, Universiteit van Exeter |
Religie | Katoliek |
Sigrid Agnes Maria Kaag (gebore 2 November 1961 in Rijswijk) is 'n Nederlandse VN-diplomaat en voormalige politikus van die Demokrate 66-party. Van September 2020 tot Augustus 2023 was sy die D66-party se politieke leier gewees. Sedert 8 Januarie 2024 is sy die VN-gesant vir die heropbou van die Gasastrook.[2]
Kaag het Midde-Oosterse studies en internasionale verhoudinge gestudeer en by die Verenigde Nasies gewerk.
Van Oktober 2017 tot Augustus 2021 was sy die minister vir Buitelandse Handel en Ontwikkelingsamewerking en van Mei tot September 2021 die minister van Buitelandse Sake in die Rutte III-kabinet gewees. Eweso was sy van Maart 2021 tot Januarie 2022 'n lid van die Tweede Kamer gewees. Van Januarie 2022 tot Januarie 2024 was sy die minister van Finansies en eerste adjunk-premier in die Rutte IV-kabinet gewees.[1]