Sindhi سنڌي, सिन्धी, , ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië Pakistan | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 24,6 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Noordwes-Indo-Aries Sindhi Sindhi | |
Skrifstelsel: | Arabiese alfabet, Devanagari, Khudabadi, Laṇḍā, Gurmukhi | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[2] Pakistan | |
Gereguleer deur: | Sindhi Language Authority (Pakistan) Indian Institute of Sindhology (Indië) | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | sd | |
ISO 639-2: | snd | |
ISO 639-3: | snd | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sindhi (سنڌي, सिन्धी, , ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 24,6 miljoen mense, veral Sindhi's, in Wes-Indië en Pakistan gepraat word.
Sindhi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Pakistanse provinsie Sindh saam met Oerdoe. In Indië is Sindhi 'n amptelike taal op federale vlag, maar nie in een van die Indiese deelstate nie. Dit is die naaste verwant aan Dogri en Pandjabi.
In Pakistan word Sindhi veral in die Arabiese alfabet geskryf, terwyl Hindoes die Devanagari-alfabet gebruik. Van die historiese alfabette sluit in Khudabadi, Laṇḍā en Gurmukhi.