Sjoe
|
|
Sjoe word hier uitgebeeld met die hemele bo sy kop.
|
Soort god |
Egipties
|
God van |
Die hemele
|
Naam in hiërogliewe |
|
Kultussentrum |
Heliopolis, Leontopolis
|
Simbool |
Volstruisveer
|
Ouers |
Atoem
|
Sibbes |
Tefnoet
|
Metgesel |
Tefnoet
|
Kinders |
Noet en Geb
|
|
Sjoe ("leegheid", "hy wat opstaan") was in die Egiptiese mitologie een van die eerste gode van Heliopolis, die Ennead, en die verpersoonliking van die hemele.[1] Hy was die god van vrede, leeus, die lug en die wind, en die broer en man van Tefnoet (die godin van vogtigheid).
- ↑ Van Dijk, Jacobus. "Myth and mythmaking in ancient Egypt" (PDF). Simon & Schuster. Besoek op 23 Mei 2017.