Skarlakenkoors | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Tong van 'n persoon met skarlakenkoors. | ||
ICD-10 | A38 | |
ICD-9 | 034 | |
DiseasesDB | 29032 | |
MedlinePlus | 000974 | |
eMedicine | derm/383emerg/402, emerg/518 | |
Mediese waarskuwing |
In die mediese vakterminologie verwys skarlakenkoors (Latyn: scarlatina) na 'n aansteeklike kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word.
Die siekte word gekenmerk deur 'n veluitslag en aantasting van die slymvliese van mond en keel. Die bakterieë skei 'n gif af wat 'n groot aantal organe kan beskadig.