Skoenlapper | |
---|---|
Roespuntjonker (Siproeta epaphus), in Butterfly World, Florida | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
(geen rang): | Rhopalocera
|
'n Skoenlapper is 'n kleurryke dagaktiewe insek met vier vlerke en twee dun voelhorings. Skoenlappers behoort tot die orde van vlinders (Lepidoptera), ook bekend as die skubvlerkiges.