Slag van Okinawa

Slag van Okinawa
Deel van Tweede Wêreldoorlog

Die Slag van Okinawa
Datum 1 April – 21 Junie 1945
Ligging Okinawa, Japan
Resultaat Oorwinning deur die Geallieerdes
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Japannese Keiserryk Japan
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde State van Amerika Simon Bolivar Buckner (†)
Vlag van Verenigde State van Amerika Roy Geiger
Vlag van Verenigde State van Amerika Joseph Stilwell
Vlag van Verenigde State van Amerika Chester W. Nimitz
Vlag van Verenigde State van Amerika Raymond A. Spruance
Vlag van Verenigde Koninkryk Bruce Fraser
Vlag van Japan Mitsuru Ushijima (†)
Vlag van Japan Isamu Chō (†)
Vlag van Japan Hiromichi Yahara
Vlag van Japan Minoru Ota (†)
Vlag van Japan Keizō Komura
Sterkte
183 000[1] 117 000[2]
Ongevalle
12 513 gesneuweldes
38 916 gewondes
33 096 nie-vegtende gesneuweldes
95 000+ gesneuweldes
7 400–10 755 gevangenes
Skatting 42 000–150 000 gesneuwelde burgerlikes

Die Slag van Okinawa het op 1 April 1945 begin toe die Geallieerde magte 'n amfibiese landing op die eiland Okinawa gemaak het. Die invalsmag, onder beheer van skoutadmiraal Richmond Kelly Turner, het bestaan uit 1 300 skepe en bote, 182 000 seesoldate met oor die 100 000 soldate in reserwe. Teen die einde van Junie 1945 was die Japannese magte verslaan en die eiland in Geallieerde besit.

  1. Appleman, Roy E.; James M. Burns; Russell A. Gugeler; John Stevens (2000). Okinawa: the last battle. Washington, D.C.: United States Army Center of Military History. p. 36. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2009. Besoek op 4 April 2012.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  2. Google books?

Developed by StudentB