Slag van Trenton | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog | |||||||
Slag van Trenton, deur H. Charles McBarron, Jr., 1975 | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State | Hesse-Kassel | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
George Washington Nathanael Greene |
Johann Rall (†) | ||||||
Sterkte | |||||||
2 400 soldate 18 kanonne |
1 500 soldate 6 kanonne | ||||||
Ongevalle | |||||||
2 gesneuweldes (van blootstelling gedurende Maart) 5 gewonde Bykomende nie-geveg ongevalle waarskynlik |
22 gesneuweldes 83 gewondes 900-1 000 gevangenes |
Die Slag van Trenton het op 26 Desember 1776 plaasgevind by Trenton, New Jersey, tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Amerikaanse magte onder die leiding van George Washington het 'n deurslaggewende oorwinning behaal oor die Britse magte. Die oorwinning hier het gelei tot die oorwinning by Princeton en die uiteindelike onttrekking van die Britse Magte uit New Jersey.