Sokrates | |
Gebore | ca. 470/469 v.C. Deme Alopece, Athene |
---|---|
Oorlede | 399 v.C. (op ca. 71) Athene |
Nasionaliteit | Antieke Griekeland |
Vakgebied | Epistemologie, etiek |
Bekend vir | Sokratiese metode, Sokratiese ironie |
Invloed op | Die meeste daaropvolgende Westerse filosofie; meer spesifiek, Plato, Aristoteles, Aristippus, Antisthenes |
Sokrates (Grieks: Σωκράτης [sɔːkrátɛːs], Sōkrátēs), gebore om en by 470 v.C. en gesterf in 399 v.C., was 'n Griekse filosoof gebore in Athene.[1] Hy het geleef tydens die goue era van die stad, soos dit vandag bekend staan. Hy het een vrou en drie kinders gehad.