Sonneblom | |
---|---|
Gewone sonneblom | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Helianthus |
Sinonieme[1] | |
Harpalium (Cass.) Cass. |
Die sonneblom (Helianthus-spesies) is 'n plant, 'n landbougewas, wat se ryp sade geoes word om sonneblomolie van te vervaardig. Die olie word wêreldwyd as huishoudelike kookolie gebruik, en kan selfs as 'n deel van motorbrandstof dien.