Sotho-taalfamilie Sotho-Tswana
| |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Suider-Afrika (Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, eSwatini) |
Genetiese klassifikasie: |
Niger-Kongo Benue-Kongo Bantoetale Sotho-taalfamilie |
Onderafdelings: | |
Verspreiding van Sotho-tale in Suid-Afrika |
Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Nguni-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.