Ligging van Southampton in Engeland | Die Bargate |
Kaart van Southampton | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Hampshire |
Koördinate | 50°54′N 1°24′W / 50.900°N 1.400°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 72.8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010)skatting | 253 651 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 454/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT +1 |
Burgemeester | Geen |
Amptelike Webwerf | www.southampton.gov.uk Geargiveer 18 Februarie 2011 op Wayback Machine |
Southampton is 'n stad in die verresuide van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n geskatte bevolking van 253 650 gehad in 2010. Southampton lê in die seremoniële graafskap van Hampshire, maar vir administratiewe doeleindes is die stad 'n unitêre gesag.
Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en drie in Kanada wat na Southampton vernoem is. In 1912 het die RMS Titanic het sy noodlottige reis van die stadshawe begin.