Staat Palestina

Staat Palestina
دولة فلسطين
Dawlat Filasṭīn (Arabies)
Vlag van Palestina Wapen van Palestina
Vlag Wapen
Volkslied: فدائي Fida'i[1][2]
(Arabies vir: "My verlossing")
Ligging van Palestina
Hoofstad (Oos-)Jerusalem[3][4] (geproklameer)
Ramallah (administratief)
Grootste stad Jerusalem (geëis)
Gasa (de facto)
Amptelike tale Arabies
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek[5]
Mahmoud Abbasb
Mohammad Mustafa
Onafhanklikheid
Vorming
• Onafhanklikheidsverklaring
• VN-waarnemer-
status-resolusie
• Verander van PA
• Soewereiniteitsdispuut
met Israel


15 November 1988

29 November 2012
3 Januarie 2013

voortdurendc[6][7]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
6 020 km²[8]
- Wesoewer 5 860 km²[9]
- Gasastrook 360 km²[10] km2  ()
2 320 myl2
3,5
Bevolking
 - 2023-skatting
 - Digtheid
 
5 483 450[11] (121ste)
731 / km2
1 893,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$38,221 miljarda[12] (138ste)
$6 821[12] (140ste)

MOI (2022) 0,716[13] (111de)  –  hoog
Gini (2016) 33,7[14]() –  medium
Geldeenheid Egiptiese pond (EGP)
Israeliese sikkel (ILS)
Jordaniese dinar (JOD)[15] ()
Tydsone
 - Somertyd
PST (UTC+2)
PST (UTC+3)
Internet-TLD .ps, فلسطين.
Skakelkode +970
a. Bevolkings- en ekonomiese statistieke en ranglys volgens data van die PCBS.
b. Daarbenewens die leier van die staatsregering
c. Die geëiste gebiede is deur Israel beset.

Palestina (Arabies: فلسطين, Filasṭīn, [fɪ.las.tˤiːn]), amptelik die Staat Palestina (Arabies: دولة فلسطين, Dawlat Filasṭīn), is 'n land met omstrede status, geleë in Wes-Asië, en word deur Israel beset en geëis. Die Staat Palestina is deur die Palestynse Bevrydingsorganisasie verklaar op 15 November 1988[16] en word deur meer as 134 lande erken.[17][18][19][20][21][22][23] Op 31 Oktober 2011 het Palestina 'n lid van Unesco geword[24] en op 29 November 2012 het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies met 'n groot meerderheid vir die opname van Palestina as waarnemer gestem.[25] Palestina bestaan uit die Gasastrook en die Wesoewer.[26][27][28]

Internasionale erkenning van die Staat Palestina in groen
Stemresultate van die VN-waarnemer-status stemming:

   Ten gunste

   Gekant teen

   Buite stemming

   Afwesig

   Nielede

Sedert die begin van die Palestynse Burgeroorlog tussen die Fatah en Hamas is die Grondgebiede verdeel: Die Fatah beheer die Wesoewer, terwyl die Hamas die Gasastrook regeer. Die Fatah is 'n lid van die Palestynse Bevrydingsorganisasie, maar nie die Hamas nie. Nes die Suid-Afrikaanse ANC en die Namibiese SWAPO is die Fatah 'n lid van die Sosialistiese Internasionaal (SI),[29] terwyl die Hamas deur verskeie lande as 'n terroristiese organisasie gelys word.[30]

Die PLO het op 15 November 1988 in Algiers die onafhanklikheid van die Staat Palestina met Jerusalem as hoofstad verklaar, wat deur 137 (van 'n total van 193) VN-lidlande erken word en geniet sedert 2012 die status as 'n waarnemer-land sonder lidmaatskap in die Verenigde Nasies – wat die erkenning van staatskap impliseer.[31][32][33] Dit is 'n lidland van die Arabiese Liga, Organisasie van Islamitiese Samewerking, G77 en die Internasionale Olimpiese Komitee asook ander internasionale organisasies.

  1. (en) "Palestinian National Authority". World Statesmen.org. Ben Cahoon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 28 Mei 2019.
  2. (en) "Palestine" (includes audio). nationalanthems.info. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 28 Mei 2019.
  3. (en) Bissio, Robert Remo, red. (1995). The World: A Third World Guide 1995–96. Montevideo: Instituto del Tercer Mundo. p. 443. ISBN 978-0-85598-291-1.
  4. (en) Lapidoth, Ruth (2011). "Jerusalem: Some Legal Issues" (PDF). The Jerusalem Institute for Israel Studies. p. 26. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2014. Besoek op 28 Mei 2019. Herdruk van: Wolfrum, Rüdiger (ed.) (aanlyn 2008, druk 2011). The Max Planck Encyclopedia of Public International Law. Oxford University Press.
  5. (en) "Declaration of Independence (1988) (UN Doc)". State of Palestine Permanent Observer Mission to the United Nations. Verenigde Nasies. 18 November 1988. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2014. Besoek op 8 Junie 2014.
  6. (en) Miskin, Maayana (5 Desember 2012). "PA Weighs 'State of Palestine' Passport". israelnationalnews.com. Arutz Sheva. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 28 Mei 2019.
  7. (en) "State of Palestine name change shows limitations". AP. 17 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020.
  8. (en) "Table 3, Population by sex, annual rate of population increase, surface area and density". Demographic Yearbook. United Nations Statistics Division. 2012. Besoek op 28 Mei 2019. {{cite book}}: Onbekende parameter |chapterurl= geïgnoreer (hulp)
  9. (en) "West Bank". Central Intelligence Agency. Besoek op 17 Maart 2024.
  10. (en) "Gaza Strip". Central Intelligence Agency. Besoek op 17 Maart 2024.
  11. (en) "Estimated Population in the Palestine Mid-Year by Governorate,1997-2026". Palestynse Sentrale Statistiekkantoor. Besoek op 17 Maart 2024.
  12. 12,0 12,1 (en) "West Bank and Gaza". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2023. Besoek op 17 Maart 2024.
  13. (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 17 Maart 2024.
  14. (en) "West Bank en Gaza". Wêreldbank. Besoek op 17 Maart 2024.
  15. (en) Article 4 of the 1994 Paris Protocol
  16. (en) Berchovitch and Zartman, 2008, p. 43.
  17. (en) Palestine, Palestinians and International Law, Francis A. Boyle, Clarity Press, September 1, 2009, ISBN 0-932863-37-X, bl. 19: "As I had predicted to the PLO, the creation of [a] Palestinian State was an instantaneous success. Palestine would eventually achieve de jure diplomatic recognition from about 130 states. The only regional hold-out was Europe and this was because of massive political pressure applied by the United States Government."
  18. (en) Boyle, Francis A. (30 September 2010). "The Impending Collapse of Israel in Palestine". MWC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2018. Besoek op 28 Mei 2019.
  19. (en) Boyle, Francis A (2 Junie 2010). "Israel is Committing Genocide in Gaza". Australia.to. Rogers Digital Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2010. Besoek op 13 Augustus 2014.
  20. (en) "Ecuador latest Latin country to recognize Palestine". RFI. 25 Desember 2010. Besoek op 28 Mei 2019.
  21. (en) Mercier, Gilbert (26 Desember 2010). "Ecuador Joins Brazil, Argentina, Uruguay And Bolivia To Recognize Palestine". News Junkie Post. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 28 Mei 2019.
  22. (en) Staff writers (25 Desember 2010). "PA hopes for Palestinian state next year". Press TV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2012. Besoek op 13 Augustus 2014.
  23. (es) Government of Uruguay (20 April 2010). "Comunicado conjunto de Uruguay y el Gobierno de la Autoridad Nacional Palestina". Ministry of Foreign Affairs. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2011. Besoek op 13 Augustus 2014.
  24. (en) unesco.org: General Conference admits Palestine as UNESCO Member State
  25. (en) reuters.com: Palestinians win implicit U.N. recognition of sovereign state Geargiveer 5 Junie 2014 op Wayback Machine
  26. (en) Staff writers (20 Februarie 2008). "Palestinians 'may declare state'". BBC. British Broadcasting Corporation. Besoek op 28 Mei 2019.: "Saeb Erekat, disagreed arguing that the Palestine Liberation Organisation had already declared independence in 1988. "Now we need real independence, not a declaration. We need real independence by ending the occupation. We are not Kosovo. We are under Israeli occupation and for independence we need to acquire independence".
  27. (en) "Palestinians 'may declare state'". BBC News. British Broadcasting Corporation. 20 Februarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2020. Besoek op 13 Augustus 2014.
  28. (en) Pages 44-49 of the written statement submitted by Palestine Geargiveer 5 Februarie 2009 op Wayback Machine, 29 January 2004, in the Internasionale Geregshof Advisory Proceedings Geargiveer 6 September 2015 op Wayback Machine on the Legal Consequences of the Construction of a Wall in the Occupied Palestinian Territory Geargiveer 30 April 2008 op Wayback Machine, referred to the court Geargiveer 5 Februarie 2009 op Wayback Machine by U.N. General Assembly resolution A/RES/ES-10/14 (A/ES-10/L.16) adopted on 8 December 2003 at the 23rd Meeting of the Resumed Tenth Emergency Special Session.
  29. (en) "XXIV CONGRESS OF THE SOCIALIST INTERNATIONAL". Socialist International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2018. Besoek op 28 Mei 2019.
  30. (en) "EU keeps Hamas on terror list, despite court ruling". Euractiv. 27 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 15 Junie 2015.
  31. (en) "Israel defies UN after vote on Palestine with plans for 3,000 new homes in the West Bank". The Independent. 1 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 28 Mei 2019.
  32. (en) Charbonneau, Louis (29 November 2012). "Palestinians win implicit U.N. recognition of sovereign state". Reuters. Thomson Reuters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2019. Besoek op 28 Mei 2019.
  33. (en) Lederer, Edith M (30 November 2012). "Live Stream: Palestine asks United Nations for a 'birth certificate' ahead of vote". www.3news.com. Nieu-Seeland: MediaWorks TV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2013. Besoek op 8 Junie 2014.

Developed by StudentB