Standard Bank

Die Standard Bank van Suid-Afrika Bpk.
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1862[1]
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
SleutelpersoneFred Phaswana (voorsitter van die raad)
Sim Tshabalala (gesamentlike uitvoerende hoof)
Ben Kruger (gesamentlike uitvoerende hoof)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieBankwese
ProdukteKommersiële bankwese, beleggingsbankwese, beleggingsbestuur
Inkomste$16,6 miljard (2010)
Netto inkomste$1,6 miljard (2010)
Werknemers53 350
Webwerfstandardbank.com

Die Standard Bank van Suid-Afrika Bpk. is een van Suid-Afrika se grootste finansiële dienstegroepe. Dit doen sake in 33 lande ter wêreld, insluitende 17 in Afrika.

  1. (en) Amphlett, George Thomas (1914). "I - Establishment of the Standard Bank of British South Africa, now called the Standard Bank of South Africa". History of the Standard Bank of South Africa ltd., 1862-1913. Glasgow, Printed by R. Maclehose. p. 1.

Developed by StudentB