Stereo-isomeer

Stereo-isomere is stowwe met dieselfde atomiese samestelling en met dieselfde bindings, wat egter in hul driedimensionale struktuur verskil. Daar is twee tipes: cis-trans-isomere en chirale stereo-isomere.[1]

  1. Frederick Bettelheim et al. Introduction to General, Organic and Biochemistry, 2013, 2016, ISBN 978-1-285-86975-9 Hoofstuk 15: Chirality

Developed by StudentB