Die Lamont-Hussey-sterrewag in Bloemfontein toe dit in 1928 in gebruik geneem is. | ||
Stad of dorp | Bloemfontein | |
Land | Suid-Afrika | |
Sitplekke | 119 | |
Geopen | 1979 |
Die Sterrewagteater is ’n sterrewag op Naval Hill in Bloemfontein wat in 1978 deur Sukovs in ’n teater omskep is.