Suid-Soedan

Republiek Suid-Soedan
Republic of South Sudan (Engels)
Jamhuri ya Sudan Kusini (Swahili)
Vlag van Suid-Soedan Wapen van Suid-Soedan
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Justice, Liberty, Prosperity
(Engels vir: "Geregtigheid, Vryheid, Voorspoed")
Volkslied: South Sudan Oyee!
(Engels vir: "Suid-Soedan Hoera!")
Ligging van Suid-Soedan
Hoofstad Joeba

4°51′N 31°36′O / 4.850°N 31.600°O / 4.850; 31.600

Grootste stad Joeba
Amptelike tale Engels[1][2] en Swahili[3][4]
Regering

President
• 1ste adjunkpresident
• 2de adjunkpresident
• 3de adjunkpresident
• 4de adjunkpresident
• 5de adjunkpresident
Federale presidensiële
grondwetlike republiek[5]
Salva Kiir Mayardit
Riek Machar
James Wani Igga
Taban Deng Gai
Rebecca Nyandeng Garang
Hussein Abdelbagi
Onafhanklikheid
• Ontbinding van die
Anglo-Egiptiese Soedan
• Omvattende vredesooreenkoms
• Outonomie
• Onafhanklikheid en grondwet
van Soedan

31 Desember 1955
6 Januarie 2005
9 Julie 2005
9 Julie 2011
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
644 329[6] km2  (44ste)
248 777 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
12 703 714[6] (79ste)
8 260 490[7] (betwis)
19,7 / km2 (214de)
51,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$11,786 miljard[8] (157ste)
$763[8] (191ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$5,268 miljard[8] (164ste)
$341[8] (194ste)

MOI (2022) 0,381[9] (192ste)  –  laag
Gini (2016) 44,1[10] –  medium
Geldeenheid Pond (SSP)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .ss[11]a
Skakelkode +211[12]
a. Geregistreer, maar nog nie in werking nie.

Suid-Soedan (Engels: South Sudan; Swahili: Sudan Kusini), amptelik die Republiek Suid-Soedan (Engels: Republic of South Sudan; Swahili: Jamhuri ya Sudan Kusini), is 'n landingeslote land in Oos-Afrika en grens aan Soedan in die noorde, Ethiopië in die ooste, Kenia, Uganda en die Demokratiese Republiek die Kongo in die suide en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die weste. Die hoofstad en grootste stad is Joeba, hoewel die regering die oprigting van 'n nuwe hoofstad beplan. Suid-Soedan het 'n bevolking van 12 703 714 in 2024 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 644 329 km².[6]

Nasa-Satellietbeeld van Suid-Soedan
Kaart van Suid-Soedan

Suid-Soedan het op 9 Julie 2011 as gevolg van 'n positiewe referendum sy onafhanklikheid van Soedan verklaar en is sedertdien die wêreld se jongste onafhanklike land. Kort daarna het egter nuwe etniese geweld uitgebreek wat in 2013 tot 'n burgeroorlog ontwikkel het. Suid-Soedan word algemeen as 'n mislukte staat beskou.[13] Die Suid-Soedanese regering is tans op soek vir 'n nuwe stad wat as hoofstad kan dien, waarvan Ramciel die gunsteling is.[14] Dit word egter deur die voortdurende Suid-Soedanese burgeroorlog bemoeilik.

  1. (en) "The Transitional Constitution of the Republic of South Sudan, 2011". Regering van Suid-Soedan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 12 Julie 2011. Part One, 6(2).
  2. (en) "At a Glance". Official portal. Regering van Suid-Soedan. 12 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2014. Besoek op 7 Augustus 2014.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named allafrica
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named africanews
  5. (en) "S. Sudanese government agrees to federal system with rebels – Sudan Tribune: Plural news and views on Sudan". Sudan Tribune. Addis Abeba. 27 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 29 Oktober 2020.
  6. 6,0 6,1 6,2 (en) "South Sudan". Central Intelligence Agency. Besoek op 18 November 2024.
  7. (en) "Discontent over Sudan census". News24.com. AFP. 21 Mei 2009. Besoek op 7 Augustus 2014. [dooie skakel]
  8. 8,0 8,1 8,2 8,3 (en) "South Sudan". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2024. Besoek op 18 November 2024.
  9. (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 18 November 2024.
  10. (en) "Gini Index – South Sudan". Wêreldbank. Besoek op 18 November 2024.
  11. (en) ".ss Domain Delegation Data". Internet Assigned Numbers Authority. ICANN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 29 Oktober 2020.
  12. (en) International Telecommunication Union (14 Julie 2011). "New country, new number: Country code 211 officially assigned to South Sudan". Persberig. http://www.itu.int/net/pressoffice/press_releases/2011/25.aspx#.X5ryZeLPyUl. Besoek op 29 Oktober 2020. 
  13. (de) "Von Anfang an gescheitert". Neue Zürcher Zeitung. 8 Julie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 29 Oktober 2020.
  14. (en) "South Sudan relocates its capital from Juba to Ramciel". Sudan Tribune. 3 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 29 Oktober 2020.

Developed by StudentB