Ligging | Suzuka, Mie Prefektuur, Japan |
---|---|
Tydsone | UTC+09:00 |
Koördinate | 34°50′35″N 136°32′26″O / 34.84306°N 136.54056°O |
Eienaar | Honda Motor Co., Ltd. |
Operateur | Mobilityland |
Groot byeenkomste | Japannese Grand Prix Suzuka 8-uur Wêreldtoermotorkampioenskap Super GT Super Formula MJF Superfiets D1 Grand Prix Super Taikyu |
Grand Prix-renbaan (2003–) | |
Lengte | 5.807 km (3.609 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:31.540 ( Kimi Räikkönen, McLaren MP4-20, 2005) |
Motorfiets Grand Prix-baan (2004–) | |
Lengte | 5.821 km (3.617 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 2:07.110[1] ( Kousuke Akiyoshi, TSR Honda CBR1000RR, 2009) |
Oosbaan | |
Lengte | 2.243 km (1.394 mi) |
Draaie | 7 |
Rondterekord | 0:53.885 ( Alain Menu, Chevrolet Cruze, 2012) |
Wesbaan | |
Lengte | 3.466 km (2.154 mi) |
Draaie | 9 |
Oorspronklike baan (1962–1982) | |
Lengte | 6.004 km (3.728 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:34.247 ( Aguri Suzuki, Ralt Formule 3-motor, 1982) |
Die Suzuka Internasionale Renbaan of Suzuka Circuit (鈴鹿 サ ー キ ッ ト Suzuka Sākitto) is 'n Formule Een motorsport- en motorfietsrenbaan geleë in Ino, Suzuka, Mie Prefektuur, in Japan.
Dit word bedryf deur Mobilityland Corporation, 'n filiaal van die Honda Motor Co, Ltd. Dit is die tuiste van onder andere die jaarlikse Japannese Grand Prix en het 'n kapasiteit van 155,000.