Sven Vurkbaard | |
---|---|
Koning van Denemarke, Noorweë en Engeland | |
Huis | Jelling |
Titel | Koning van Denemarke |
Regeer | 986–1014 |
Voorganger | Harald Bloutand |
Opvolger | Harald II |
Titel | Koning van Noorweë |
Regeer | 986–995 1000–1014 |
Voorganger | Harald Bloutand Olaf Trygvasson |
Opvolger | Olaf Trygvasson Olaf die Heilige |
Titel | Koning van Engeland |
Regeer | 1013–1014 |
Voorganger | Ethelred II |
Opvolger | Edmund Ironside |
Eggenote | Gunhilda van Wenden |
Kinders | Harold Knoet |
Gebore | c. 960; Denemarke |
Oorlede | 3 Februarie 1014; Engeland |
Vader | Harald Bloutand |
Moeder | Gyrid Olafsdottir |
Sven Vurkbaard (Deens: Svend Tveskæg; c. 960, Denemarke – 3 Februarie 1014, Engeland) was koning van Denemarke, Engeland en dele van Noorweë. Hy was na bewering die stigter van die stad Kopenhagen saam met sy seun Knoet die Grote. Sy bynaam kom van sy hooivurkvormige baard wat in dié tyd gewild was, veral in Engeland.