|
Algemeen
|
Naam, Simbool, Getal
|
Swael, S, 16
|
Chemiese reeks
|
Nie-metale
|
Groep, Periode, Blok
|
16 (VIA), 3 , p
|
Digtheid, Hardheid
|
1960 kg/m3 , 2
|
Voorkoms
|
Geel by STD
|
Atoomeienskappe
|
Atoomgewig
|
32.065 ame
|
Atoomradius (bereken)
|
100 (88) pm
|
Kovalente radius
|
102 pm
|
van der Waals radius
|
180 pm
|
Elektronkonfigurasie
|
[Ne]3s2 3p4
|
e− e per energievlak
|
2, 8, 6
|
Oksidasietoestande (Oksied)
|
-1,±2,4,6 (sterk suur)
|
Kristalstruktuur |
ortorombies
|
Strukturbericht-kode |
A16
|
Ruimtegroep |
Fddd nommer: 70
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand van materie
|
Vastestof
|
Smeltpunt
|
388.36 K (115.21 °C)
|
Kookpunt
|
717.87 K (444.72 °C)
|
Molêre volume
|
15.53 ×10−6 m3/mol
|
Verdampingswarmte
|
geen data
|
Smeltingswarmte
|
1.7175 kJ/mol
|
Dampdruk
|
26.5 Pa teen 388 K
|
Spoed van klank
|
Geen Data
|
Algemeen
|
Elektronegatiwiteit
|
2.58 (Pauling skaal)
|
Spesifieke warmtekapasiteit
|
710 J/(kg*K)
|
Elektriese geleidingsvermoë
|
0.5 fS/m
|
Termiese geleidingsvermoë
|
0.269 W/(m*K)
|
1ste ionisasiepotensiaal
|
999.6 kJ/mol
|
2de ionisasiepotensiaal
|
2252 kJ/mol
|
3de ionisasiepotensiaal
|
3357 kJ/mol
|
4de ionisasiepotensiaal
|
4556 kJ/mol
|
5de ionisasiepotensiaal
|
7004.3 kJ/mol
|
6de ionisasiepotensiaal
|
8495.8 kJ/mol
|
Mees stabiele isotope
|
|
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.
|
Swawel, oftewel swael, is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool S en atoomgetal van 16. Dit kom wyd verspreid voor en is 'n smaaklose, reuklose, multivalente nie-metaal. Swael, in sy onverbonde vorm is 'n geel kristallyne vastestof. In die natuur kan dit gevind word in suiwer vorm of as sulfied en sulfaat minerale. Dit is 'n lewensnoodsaaklike element en word in verskeie aminosure aangetref. Kommersiële gebruik van swael is hoofsaaklik vir kunsmis maar dit word ook gebruik in buskruit, lakseermiddels, vuurhoutjies, pesdoders en swamdoders.