Swellendam | |
---|---|
Swellendam met die Langeberg op die agtergrond | |
Koördinate: 34°2′S 20°26′O / 34.033°S 20.433°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Swellendam |
Stigting | 1746[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 58,14 km2 (22,45 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 17 537 |
• Digtheid | 302/km2 (780/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 19.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 63.1% |
• Swart mense | 15.4% |
• Ander | 1.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 81.3% |
• Xhosa | 9.5% |
• Engels | 4.8% |
• Sotho | 1.1% |
• Ander | 3.4% |
Poskode (strate) | 6740 |
Poskode (posbusse) | 6740 |
Skakelkode | 028 |
Swellendam is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika) met 13 557 inwoners (2001). Die N2 nasionale loop deur die dorp en skei die tradisionele wit en bruin woonbuurte.