T. S. Eliot | |
---|---|
T. S. Eliot in 1934 | |
Gebore | Thomas Stearns Eliot 26 September 1888 |
Sterf | 4 Januarie 1965 |
Nasionaliteit | Verenigde State Verenigde Koninkryk |
Beroep | Digter, dramaturg, literêre kritikus en redakteur |
Bekend vir | The Love Song of J. Alfred Prufrock (1915) The Waste Land (1922) Four Quartets (1944) |
Termyn | 1905–1965 |
Eggenoot | Vivienne Haigh-Wood (1915–1947) Esmé Valerie Fletcher (1957–1965) |
Kinders | geen |
Handtekening | |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Thomas Stearns Eliot, OM (26 September 1888 – 4 Januarie 1965), was 'n digter, dramaturg en literêre kritikus. Hy het die Nobelprys vir Letterkunde in 1948 gewen.[1] Hy het die gedigte The Love Song of J. Alfred Prufrock, The Waste Land, The Hollow Men, Ash Wednesday, en Four Quartets; die gedigte toneelstukke Murder in the Cathedral en The Cocktail Party; en die essay Tradition and the Individual Talent geskryf. Eliot is as 'n Amerikaner gebore, maar het in 1914 op 25-jarige ouderdom na die Verenigde Koninkryk getrek en in 1927 op die ouderdom van 39 'n Britse onderdaan geword.