Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Georgië |
Koördinate | 41°43′N 44°48′O / 41.717°N 44.800°O |
Gestig in | 4de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 726 vk km |
Hoogte bo seevlak | 380–770 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 152 505 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 587/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 313 878 |
Tydsone | UTC +04:00 |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 12,6 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 0,5 / 24,2 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 518 mm |
Burgemeester | Kakha Kaladze |
Amptelike webwerf | tbilisi.gov.ge |
Tbilisi (Georgies: თბილისი [tʰˈbiliˌsi] ) is die hoofstad van Georgië. Met 'n bevolking van 1,15 miljoen in 2010 en 'n oppervlakte van 726 km² (waarvan 70 km² beboude gebiede) is dit die grootste en mees bevolkte stad in die land.