Teologiese Skool Potchefstroom

Die Teologiese Skool Potchefstroom (TSP) is die kweekskool (opleidingsinstansie vir kandidaatpredikante) van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat voortspruit uit die Teologiese Skool Burgersdorp. Laasgenoemde is in 1869 gestig en einde 1904 na Potchefstroom verskuif, waar dit begin 1905 geopen het.


Developed by StudentB