Termiese lugskip

'n Warmlug lugskip deur Gefa-Flug vervaardig

'n Termiese lugskip is 'n lugskip wat sy stygvermoë te danke het aan 'n temperatuurverskil tussen die gas binne-in die vaartuig en die omringende lug. Dit is in teenstelling met die algemene gebruik van Helium as 'n ligter as lug gas om die stygvermoë te verkry. Die meeste termiese lugskepe vandag gebruik warm lug net soos in die geval van warmlugballonne.


Developed by StudentB